‘Vankansie’ op Welkom

Ek sluit aan by Dellie se Welkom kuier(tjie).

Dellie hierdie is spesiaal vir jou, hier is ek oppad om op julle Beach te kom ontspan in Welkom, waar die see te vêr teruggetrek het. Hoekom ek so anders ‘lyk’ , is dat ek bang is SS sien my en vra lift vir haar ‘vankansie op Welkom’ !!

jkriek.jpg

offfff …. is dit ‘n Blou Bul ondersteuner deur Welkom, oppad Bloemfontein toe om vir die Cheetahs te skree?

Nou’s ek ook deurmekaar!!

13 Responses to “‘Vankansie’ op Welkom”

  1. Sonstudio Says:

    Hehehe, Eben!! Jy was seker baie moeg toe jy uiteindelik daar uitkom. Jy sou my maklik ‘n lift kon gee, want ek sien jy gebruik nie die saal nie…!!!

  2. Dellie Says:

    Deurmekaar is nie so bad soos wat dit klink nie :lol:

    Thanx Ebie, maak nie saak of jy ‘n bobjaan op ‘n fiets is nie, slaat net brieke aan hier in Welkom! En bring vir SS saam op daai saal!

    Maar ja, ons Blou Bulle sal maar die naweek vir die Cheetahs skree, ons bly mos in hulle provinsie! :lol:

  3. Dellie Says:

    O ja, en die Bulls en die Sharks het mos die wêreldbeker huistoe gebring, ons kan mos nie greedy wees nie, né Ebie? :lol:

  4. Eben Says:

    Dellie nou praat jy my taal!!!

  5. boendoe Says:

    Julle praat nonsies,ne! Toemaar, oor ‘n paar uur is die Kerrie-koppie hopelik in.oranje.hande!!

  6. boendoe Says:

    Dankie, dankie Cheetahs!! Maar, eerlik, alle eer aan die Lions!

  7. platterfuss Says:

    Hehe!!!!

  8. feetjieland Says:

    Grapgat..mwahahaha

  9. Tersia Says:

    Ai, daardie Cheethas laat ‘n mens darem so trots voel….en terug verlang….!! Een keer ‘n Vrystater, altyd ‘n Vrystater!!

  10. Koeksuster Says:

    En toe, hoe was die 21st??

    Ek praat nie oor die Leeus nie – ek wil nie, ek sal nie – jy kan my nie maak nie ….

  11. SHARKS Says:

    Geluk aan die CHEETAHS.

  12. boendoe Says:

    More Eben,
    Jong, kom op vir ‘n nuwe posting!

  13. SHARKS Says:

    Eben jy is darem baie stil die laaste ruk. Lees net so hier en daar ietsie van jou.

Leave a Reply