Wat verwag jy Gatiep?

Januarie 25, 2008

Met al die verwyte en vingerwyse die week, almal wat eietjie le oor alles, dink ek aan die grappie:

Gatiep skree vir Meraai ‘ …. Jou vuil slet, jy het my laas week craps gegee!’

Meraai ‘ … vir 20 bucks, wat het jy verwag, ‘n seafood platter?’