Met al die verwyte en vingerwyse die week, almal wat eietjie le oor alles, dink ek aan die grappie:
Gatiep skree vir Meraai ‘ …. Jou vuil slet, jy het my laas week craps gegee!’
Meraai ‘ … vir 20 bucks, wat het jy verwag, ‘n seafood platter?’

Januarie 25, 2008 at 8:36 vm |
Whahaha!
Lekker naweek, Ebie!
Januarie 26, 2008 at 7:14 vm |
Eishhhhh
Lekker naweek….hehehe
Januarie 29, 2008 at 6:12 vm |
Whahahahaha
Januarie 29, 2008 at 7:21 vm |
gatiep en meraai…classic!
Januarie 29, 2008 at 10:00 vm |
As ek mag…
Gatiep sit oor die middag uur in die boord en maak ogies vir Meraai. Meraai wil van niks weet vir onder R50 nie. Gatiep se hy’t net R20, stroesbob, kan hy nie maar net so ‘n ‘entjie in’ nie.
Meraai stem in, maar sy hou hom by sy ‘entjie in’. Gatiep raak so vervoer met sy daad, hy hoor nie die invalklok lui, of die Boer met sy bike aankom nie.
Die Boer sien Gatiep se kaalgat by die bosse uitsteek, haak af, en trap hom op die een wang.
Gatiep skrik homself pap, vlie’ op en se: ‘nei jinne meneer, hoe trap jy my nou diep ini skuld in!’
As dit vir jou te erg is, delete dit maar, ek moes dit net deel
Gegroet op ‘n deurreis