Watter tipe Supporter is jy?

1. Die Bulls Supporter
 
a.        Persoonlikheid
 
Jy, as die gemiddelde Bloubul ondersteunder, se IK verskyn agter op die rug
van jul kaptein se trui. Saterdae, vir 80 minute lank, roteer een breinsel
tussen jou en die 70 000 ander soos jy.  “Liefling” en “Bloubul” was vooraf
in jou memory chip in geprogrameer.  Jy ry waarskynlik ‘n 4X4, dra
“two-tone” hemde, PT-broeke en rugbykouse. Jou selfoon is waarskynlik groter
as jou tottie, maar beslis kleiner as jou snor. Jou bek is die grootste op
enige “party”.
 
b.        Gunsteling voertuig

 
Enigiets wat duurder as jou buurman s’n is. Waarskynlik ‘n Prado, Mercedes
of Audi.
 
c.        Gunsteling Dop
 
Brannas en Castle, want dit maak jou dapper genoeg om jou vrou by die huis
te gaan probeer bliksem nadat jou span (alweer) verloor het.
           
2.        Sharks
 
a.        Persoonlikheid
 
Jy is ‘n undercover moffie al het jy ‘n vrou en tien kinders. Jou vrou is
heel moontlik ook queer of alternatiewelik ‘n “sex change”. Jy dra Raybans
en fokken lelike klere. Jy het vasgesteek by Bob Marley en rook steeds boom
saam met jou oupa.
   
b.        Gunsteling voertuig
 
Onder die dekmantel van “karre is wêreldsgoed” ry jy alles wat kak is omdat
jy niks beter kan bekostig nie.  
 
c.        Gunsteling Dop
 
Enigiets wat jy verniet kan kry. Sedert die einde van Lion Ale is jy basies
gefok!
 
3.        Cheetahs
 
a.        Persoonlikheid
 
Jy gee die konsep “oningelig” ‘n heeltemal nuwe betekenis. Besoekers aan
Bloemfontein beland elke keer by die Ford-garage wanneer hulle verwysings
vra na die naaste Escort Agency! Die enigste ding platter as jou provinsie
se vlaktes is jou kop. Die feit dat jy nog altyd dink dat die “stock
exchange” vendusie-krale is, is bewys hiervan.
 
b.        Gunsteling Voertuig
 
Enigiets wat met diesel werk. Jy is diesel-befok. Selfs jou dogter se nuwe
vibrator is diesel-aangedrewe.
 
c.        Gunsteling Dop
 
Shooters. Enige shooters. Vandat jou seun op Tukkies studeer, het shooters
veld gewen in jou provinsie.
 
4.        Stormers
 
a.        Persoonlikheid
 
Die enigste organisme meer arrogant as jy, word nog ontwikkel. Jy verkeer
skynbaar onder die indruk dat alle lede van homo- sapiens moerse beïndruk is
met ‘n platberg, suurwyn en vrot snoek. Jou “laidback” lewensstyl is jou
verskoning om luigatgeit te regverdig. Jou idée van “foreplay” is ‘n
losskrum.
 
b.        Gunsteling Voertuig
 
Iets met wiele, maar verkieslik rónde wiele.
 
c.        Gunsteling Dop
 
Met die koms van Tik is dop nie meer belangrik nie, maar op die fly sal jy
waarskynlik ‘n paar mondevol bloutrein bitter moeilik kan weerstaan.
 
5.        Lions
 
a.        Persoonlikheid
 
Jou oumagrootjie was die eerste prostituut op die Johannesburgse goudvelde.
Jy gaan kyk net rugby op Ellispark as jou span wen. Ellispark is dus ‘n
uiters vreemde planeet vir jou. Anders as ander spanne se ondersteuners moer
jy jou vrou wanneer jou span wen. Dus is jou uitgebreide familie reeds vyf
geslagte sonder vroueslaners.
 
b.        Gunsteling Voertuig
 
Enigiets wat maklik gesteel kan word.
 
c.        Gunsteling Dop
 
Vodka, Black Label en Cutex-remover.

7 Responses to “Watter tipe Supporter is jy?”

  1. Label Removers roundup » Quick scan of the net - label remover Says:

    [...] http://eben2403.wordpress.com/2008/03/10/watter-tipe-supporter-is-jy/jy jou vrou wanneer jou span wen. Dus is jou uitgebreide familie reeds vyf geslagte sonder vroueslaners. b. Gunsteling Voertuig Enigiets wat maklik gesteel kan word. c. Gunsteling Dop Vodka, Black Label en Cutex-remover. [...]

  2. wimpie Says:

    funny….hehehe, bly maar in daai geval ‘n stormer!

  3. Da Mario Says:

    Whahahaaha!! Oulik ja… :lol:

  4. sonstudio Says:

    Ouch!

  5. Dellie Says:

    Eish, ekke is mos ‘n Bloubul saam met jou… :mrgreen:

  6. boendoe Says:

    !@#@, kan ek vloek op jou blog?? :twisted:

  7. Marina Says:

    Ek skree noe WP,Sharks. of Vrystaat nie..
    EK BLY ‘n BUL

Leave a Reply