Raad?

April 3, 2008

Ek het die raad ontvang en wonder …..

Wat doen jy as vleispryse opgaan?

Antw: Jy koop minder vleis!

Wat doen jy as drank pryse opgaan?

Antw: Jy koop nog minder vleis!!