Ek glo baie van ons het die ook per e-pos ontvang. Maar die vraag in my kop …. is ondergenoemde waar? Sou dit wees dat dit NIE waar is nie, hoekom toi-toi ons broers en susters nie oor die hoe petrol/diesel pryse? Hulle wil aksies daar stel oor die hoe voedsel pryse, maar dis direk gekoppel aan die petrol/diesel verhoging?
♦ Eis kontantstrokies wanneer jy petrol ingooi!!
♦ Petroljoggies versamel strokies en gee dit teen vergoeding aan taxibestuurders.
♦ Die taxibestuurders dien dit dan weer in en ontvang subsidie daarop.
Posted by Eben