My 8 dinge

April 15, 2008

8 dinge waaroor ek passievol is

Gebed in die aande voor ek slaap

My vrou

My seun Steyn

My werk en verantwoordelikheid

My gesin se veiligheid

My taal, my geskiedenis, my herkoms

My gryse moeder asook my skoonouers in Brits

My sin vir humor

8 goed wat ek wil doen voor ek my kop neerlê

Die Lotto wen

Weer Tanzania besoek

Afrika safari doen

Kaapstad te kan sien

Vir Marilee moontlik maak om Europa te besoek

Bootreis

Besit my eie Bosveld plasie

Huis te kan besit by VictoriaBaai en /of Mozambique

8 goed wat ek gereeld sê

My bliksêm.

Asseblief!!

Dis uit soos meid vry voor die polisie stasie.

Wat kan ek vir jou doen ….

Aggg nee wat vertel jy my!

Regtig dit is die waarheid! (met my sin vir humor glo min mense my en dink ek trek hulle been)

Steyn luister vir jou ma.

Dankie ek  waardeer dit oppreg.

8 songs waarna ek oor en oor kan luister

Enige iets van Liani May

Enige iets van Theuns Jordaan

If

I wish i can fly

Dis my droom die – Steve

Purple Rain

Every breath you take (Police?)

Unchange Melody

8 boeke wat ek onlangs gelees het

Buite my Bybel lees ek nie boeke nie, maar tydskrifte/koerante

Weg

Getaway

Beeld

Rapport

Sondag

8 flieks wat ek 8 keer of meer gesien het

Jammer ek kyk nie fliek 8 keer en verkies lees bo flieks