Jou Sterre!! Glo jy daaraan?

Aquarius / Waterdraer (20 Jan – 18 Feb):
Jy is verbeeldingryk en geneig om aggressief te wees Andersins lieg jy baie en is geneig om roekeloos en onprakties te wees - 
daarom maak jy gedurig dieselfde foute oor en oor. Almal dink jy is ‘n onnosel donner.

Pisces / Vis (19 Feb – 20 March):

Jy verbeel jou allerhande dinge en dink dikwels dat jy deur die speurdiens en polisie agtervolg word.
Jy het baie min invloed oor jou vriende en mense vang ‘n gly in jou omdat jy jou posisie misbruik.
Jy’t geen selfvertroue nie en is oor die algemeen ‘n lafaard. Jy mishandel klein diertjies en is basies f#cked up.

Aries / Ram (21 March – 19 Apr):

Jy is die pionier tipe en dink baie min van ander mense.
Jy is kort van humeur, ongeduldig en vee jou gat af aan enige raad.
Ramme is sterk kandidate in draadtrekkompetisies.
Jy is ‘n bliksem.

Taurus / Bul (20 Apr – 20 May):

Jy is prakties, hardkoppig, onwrikbaar en werk ‘n kak hou. Mense dink jy’s obstinaat en hardegat.
Mense onder die Bul teken hou nie van water en seep nie en briekmerke in hul onderbroeke is kenmerkend van alle Bul mans.

Gemini / Tweeling(21 May – 20 Jun):

Jy is vinnig , intelligent en ‘n denker.
Mense hou van jou omdat jy baie seksueel aktief is
Jy is geneig om te veel vir te min te verwag.
Dit beteken jy is ‘n goedkoop bliksem.
Jy poep graag in hysbakke en aan tafel.

Cancer / Kreef (21 Jun – 22 Jul):

Jy is simpatiek en het begrip vir ander mense se probleme. Hulle dink jy’s ‘n doos.
Jy kan ook nie besluite neem nie, jy’s ‘n professionele pateet en dryf mense tot selfmoord.
Dis waarom sielkundiges jou vermy en jy lewenslank ‘n drol sal bly.

Leo / Leeu (23 Jul – 22 Aug ):

Jy is die kunstige tipe en hou moeilik tred met die werklikheid. As jy ‘n man is, is jy waarskynlik ‘n moffie.
Jou kanse vir werk en geld maak is pateties.
Die meeste Leeu-mans het impotensie probleme en die Leeu-vroue is slette.

Virgo / Maagd (23 Aug – 22 Sep):

Jy is die logiese tipe en haat wanorde.
Jy soek graag kak.
Hierdie kaksoekery maak jou vriende siek.
Jy is koud, toon geen emosies nie en spyker slegs uit verpligting, wat gewoonlik so ‘n powere poging is dat jy
vergeet waarmee jy besig is en dikwels aan die slaap raak voor jy klaar is.

Libra / Weegskaal (23 Sep – 22 Oct):

Jy dink jy is ‘n gebore leier, ander dink jy is voor op die wa. Meeste weegskale is boelies met bliksemse humeure.
Jy dink te veel van jouself en verwerp goed bedoelde kritiek. Jou hooghartigheid is ‘n pyn in die gat.  
Weegskaal mense steel maklik en soen spieels.

Scorpio / Skerpioen (23 Oct – 21 Nov):

Jy is uitgeslape in besigheid en kan nie vertrou word nie.
Jy sal die hoogste sport in die lewe bereik ten spyte van jou goor asem.
Die meeste skerpioene het kriminele rekords.

Sagittarius / Boogskutter (22 Nov – 20 Dec):

Jy is optimisties en entoesiasties. Jy het ‘n roekelose manier om op geld staat te maak, omdat jou enigste talent kakpraat is. Die meerderheid Boogskutters pleeg owerspel. Mense lag vir jou omdat jy altyd ‘n gat van jouself maak. Jy sal maar altyd ‘n aap bly.

Capricorn / Steenbok (21 Des – 20 Jan):

Jy is konserwatief, vreeslik bang vir enige risiko en is nooit ‘n bok vir sports nie.
Daar was ook nog nooit ‘n Bok van enige belang in die lewe nie.
Jou bure is altyd verlig as jy wegtrek en prostitute weier om jou as klient te he.
Bok-mense moet dit ook vermy om lank stil te staan – honde pis graag teen hul bene.

12 Responses to “Jou Sterre!! Glo jy daaraan?”

  1. Dellie Says:

    Ek glo nie rerig wat die sterre voorspel nie, maar hierdie is nogal prettig. Ek is ‘n Kreef… en blykbaar ‘n d00s! :mrgreen:

  2. René Says:

    Whooohoooo – ek is ‘n bliksem (Ram)! Lekker man! Een ding wat hulle reg het is “ek is kort” – maar die res van die sin is nie van toepassing nie! :mrgreen: (Ek en jy deel mos ‘n birthday?)

    Jis ek is bly ek is nie ‘n Skerpioen nie!! :lol:

    Dit was nou vetpret, dankie Ebie!

  3. Eben Says:

    Amper jy Dellie … gie gie :)

    Hallo Rene!!! Dankie dat jy kom in loer, dis ‘n skande dat ek jou ook so half afskeep en nie op jou stoep loop kuier!! Ek sal opmaak ….. :mrgreen:

    Jy is reg Rene, ons twee is maar Rammetjies!! Shuuuut(!!!!!) my vrou is ‘n Skerpioen en sy maak my dood !!!! Gelukkig is dit op haar nie van toepassing!! :)

  4. Pikkelik Says:

    Never…. Ek het g’n niks briekmerke in my onderbroek nie!!!!!!! :lol: :lol:

  5. Emil Says:

    Pikkelik, ek trap ook nie so op die briek nie!!!!!!!!!!!!!! 21 April is soms op die grens met Aries. Die wat in Wilgenhof was sal weet van slabab – daai deel is waar van Aries :wink: !!!!!!!!!!

  6. Suz Says:

    Ek glo ook nie aan die sterrevoorspel nie, Dellie jy hoef nie sleg te voel nie, ek is ook ‘n D@*s he he!!!!!!!!

  7. Wipneus! Says:

    whahaha die honde gaan teen my been pp :)

  8. netjane Says:

    Ek’s hardegat, maar daar’s nie briekmerke in my broek nie!

  9. rosalindfranklin Says:

    Nee ek glo nie in mites, legendes ect nie. En dit klink ook nie soos ek nie, eerlikwaar.

  10. Emil Says:

    April mense en Taurusse is so hardgat hulle erken nie van daai briekmerke nie!!

  11. netjane Says:

    :lol: @ Emil

  12. lady di Says:

    Ek stem nie saam met jou sterre voorspel oor die skerpioen nie. In die eerste plek is ek nie ‘n krimineel met ‘n rekort nie, inteendeel ek is baie betroubaar eerlike opregte mens. Skerpioen is eintlik baie goeie opregte wesens wat baie skerp is en wat mens baie vinning kan opsom en wat ook deur ander kan sien. Maar ons het ook ‘n baie sensitiewe kant. Breek ons vertroue en jy sal nie maklik weer in ons guns wees nie. Pasop vir ons humeure? Dit is wanneer ons uitgebuit word dat ons angel reg is om te steek!!!!

Leave a Reply