Geluk Dellie !!

Vandag 04 Julie is onse vriendin Dellie se verjaarsdag.

Baie geluk Dellie mag daar mooi en vreugdevolle jare vir jou gespaar bly.

3 Responses to “Geluk Dellie !!”

  1. Jo-Ann Schou Says:

    Ek sê ook baie geluk Dellie! Op nog vele meer….

  2. krista Says:

    ♪ Happy birthday to youuuuuuuuuuuuuuu ♪

  3. Dellie Says:

    Thanx Ebie, dit was lekker! :wink:

Leave a Reply