Ek sit so en dink, waaroor kan en wil ek skrywe.
Toe dink ek so, as Dellie oor haar ‘Langlaagte hondjies’ kan skrywe en wys, kan ek seker myne vir julle wys. Laat ek dink, hoekom wys ons nie sommer vir mekaar hoe lyk onse dierekinders by die huis!!

This entry was posted on
July 23, 2008 at 7:17 am and is filed under Uncategorized. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed.
You can leave a response, or trackback from your own site.
July 23, 2008 at 10:23 am
Tog te ougat vir woorde! Ek het ook gister my diere kindes op my blog gesit!
July 23, 2008 at 10:36 am
Dierbare ou bekkie!
July 23, 2008 at 2:43 pm
DIT is natuurlik nog iewers vir my ‘n MOET! So ‘n Engelse bulldog! Dis darem die lekkerste lekker van diere: hulle praat nie terug nie, word nie kwaad nie, back chat jou nie en is altyd bly om jou te sien!
July 23, 2008 at 5:35 pm
Ag moeder! Oom Eben, ekke wil asb ôk nog so ene hê . . . .
July 23, 2008 at 7:55 pm
Cuuuuuuuttte!
July 24, 2008 at 7:20 am
Eben ja my diere kan so in ‘n ry gaan sit en wag vir hulle kos en nie een van hulle sal die ander ene se kos probeer afvat nie!
July 24, 2008 at 7:51 am
Tersia, dis waar jy die fout maak. Ons Muffin vervies haar partykeer lekker vir haar ma as ek nie wil gaan saam bal speel nie, sy kan haar lekker wip! EN sy praat terug!
July 27, 2008 at 6:49 pm
Te oulik Eben. Ek spaar nog. Daai bekkies is vrek duur.
August 6, 2008 at 9:05 am
Dit is die pragtigste gesiggie nog!