Sukkel jy ook met Afrikaanse woorde?

Intelligensiemengsel
Dubbel Rum en Coke.

 

Vingergeaktiveerdegasaangedrewetabakrolletjieontbrandingstoestelletjie
‘n lighter.

 

Boosdoos
Die Engelse noem dit die dogbox.

 

Rimpelkring
As iemand regtig ‘n @rshole is kan jy hulle ‘n rimpelkring noem.

 

Knaterflater
Soos die Engelse sal s is dit ‘n balls-up.

 

Bekotsenswaardig
As iets regtig sleg is.

 

Wolfdrol
‘n Lekker woord vir ‘n patat.

 

Melk-en-koekie-doekie
‘n Bikini.

 

Kombikraal
‘n Ander woord vir ‘n taxirank.

 

Hoerboer
‘n pimp.

 

Flaterwater
‘n Mooi Afrikaanse woord vir Tippex.

 

Plooipleister
‘n Minder mooi woord vir “makeup”.

 

Strikkie griep
HIV/VIGS.

 

Gemoedsbekakking
Dit is as jy depressief is.

 

Kuberknippie
Dit is darem nou ‘n lekker woord vir cybersex.

 

Hoerberoerte
Dit kry ‘n mens as jy verby jou skarnier kwaad is.

 

Bergieparfuum
Brandewyn.

 

Koerhoere
Back-up sangers.

 

Ponkerlong
‘n Ander woord vir liefdemaak.

 

Doefpoef
‘n Plaas toilet of longdrop

 

Troosdoos
‘n Blow up doll.

2 Responses to “Sukkel jy ook met Afrikaanse woorde?”

  1. Dellie Says:

    Whahaha! Ponkerlong! :lol:

  2. Roer Says:

    Uitstekend! :lol:

Leave a Reply