Boendoe word 40 – Huh??

Oktober 17, 2008

Ongelukkig is dit so dat oor naweke my internet-siene nie lekker is, van waar die ‘vroegtydige’ posting.

My blog maatjie – Boendoe herdenk haar geboortedag Sondag 19 Oktober. 

Aan Boendoe:

Boendoe, baie baie geluk met die herdenking van jou geboorte dag Sondag. Ek glo en weet Onse Liewe Here sal jou seen die komende jaar wat voorle. Mag jy wonderlike gesondheid geniet en sommer vir ons almal lank gespaar bly. Ook in die besonder lank gespaar by vir B en jou mense na aan jou wat lief vir jou is.

Mag Sondag, 19 Oktober nooit weer dieselfde wees as jy met hom klaar is :mrgreen: