Ek vas op Beesvleis!

Oktober 29, 2008

Na die Bulle verloor het, en ek daardie blou vleis geeet het, is daar besluit om bietjie te vas op die inneem van beesvleis.

Die besluit is swaar geneem, en ek het tot die gevolgtrekking gekom om maar hoender te eet, spesifiek, hoender-vlerkjies.

Eet jy ook hoender-vlerkjies en jou resep? :lol: