“Klas, wietie bytjies en die blommetjies gemaak?
Dan sê die klas so in ‘n koor: “Dissie Here… loooooeef Hom!”
“En klas, wietie grassies en die wolkies en die reën gemaak?”
“Dissie Here… looooooeef Hom!”
So gaan dit aan tot die juffrou later vra:
“…en klas, wietie sonde, die dorings, ennie vuilgoed en al daarie lielike dinge waarvan die wereld ons leer, gemaak?”
En die klassie antwoord: “Dissie duuuuuiwel… vôôôôKK hom!!”

November 6, 2008 at 11:16 vm |
Voooook hom, inderdaad!
November 6, 2008 at 2:38 nm |
Hello Eben, jou uiteindelik weer raakgelees. Mooi om te sien you’re still going strong!
November 7, 2008 at 10:55 vm |
Hie-hie!
November 7, 2008 at 11:08 vm |
November 10, 2008 at 12:23 nm |
ja, Voooook hom!
November 11, 2008 at 12:53 nm |
Baie geluk! Jy het die Silwer Ponie gewen!