Die Engelsman wat nie Afrikaans verstaan nie, gaan koop ‘n perd by ‘n boer wat nie juis Engels kan praat nie.
“I want a good-looking horse” se die Engelsman terwyl hulle na die perdestalle stap.
Die boer wys na die eerste een: “This one looks good”.
“No. that one over there looks much better to me,” se die Engelsman.
Die boer se: “That one does not look so good. This one looks better.”
“No, that one looks better”, hou die Engelsman vol.
Hy koop die een waarvan hy hou. Twee dae later is hy woedend terug.
“The horse you sold me is blind.”
En die boer antwoord selfversekerd: “But I told you that one does not look so good.”

November 24, 2008 at 9:33 vm |
November 24, 2008 at 6:51 nm |
Funny, ek wonder nou net hoekom het hierdie inskrywing na my toe gelink, is ek dalk die horse “that doesn’t look so good’!!
November 26, 2008 at 8:41 nm |
November 27, 2008 at 12:31 vm |
Jip! Eks ook op ‘n ouderdom/stadium dat ek ook nie meer ’so good look…!’ Ongelukkig worry ek altyd oor hoe ander my look! Lekker naweek!
November 27, 2008 at 7:34 vm |