My Goue Vissies

February 4, 2009

O jaaa ek het mos twee Goue Vissies ook. Natuurlik het hulle name, Een en Twee. Ek reken as Een dood gaan, het ek darem nog Twee oor :lol:

Glo my, na so paar Whiskey’s op Welkom se seelose strand is die grappie heel oulik.  :mrgreen:

vissies