Ek hoor die manne in Pretoria is glo wakker. Hulle reken daar kan moeilikheid kom as jy nie jou boete betaal.
Om natuurlik seker te maak of jou boete wel betaal is, en/of daar uitstaande boetes is, kyk bietjie op die webside.
Terloops ek sien daar is ‘n R50 teen my ….
