Wie wil waar pie-pie

February 18, 2009

Oom vra apteker vir ‘n kwart sterkte Viagra.
Apteker: ‘n Kwart sal oom nooit ‘n ereksie gee nie!
Oom: Ek’s nie gepla oor ‘n ereksie nie.  Ek wil net nie meer op my skoene pie-pie nie!