Wat eet ons?

February 24, 2009

Ek bel Saterdagoggend vir Boendoe en toe vir Dellie om te verneem wat maak hulle vir ete, na die Bulle so mooi gewen het. Dis nou behalwe die normale braai!!

Beide weet toe nie, en Amelia stuur toevallig die vir my per e-pos: Gaan bietjie na hierdie website toe – veral vir ons wat nie weet wat om te maak vir ete nie. 
Jy tick al die goedjies wat jy in die huis het af op die lys, dan spoeg die pc vir jou ‘n paar idees uit met die resepte aan.

     http://cookingbynumbers.com/search.html

Laat weet gerus as julle iets lekker getest het! :lol: