Hoe braai jy jou worsie?

Nou ek kry die e-pos van my vriend Barry en wonder so by myself, hoe braai jy jou wors oor die kole? Toeknyp-rooster, sommer oor die rooster en draai om met ‘n braai tang offfff soos ondergenoemde?

braai

5 Responses to “Hoe braai jy jou worsie?”

  1. boendoe Says:

    :lol:

    Ek moet se, Eben, met jou weird sin vir humor, het ek gedink jy gaan vir ons wys hoe braai jy ‘n worsie (hond)! :lol: :lol:

  2. Dellie Says:

    Waar kry ons van daai mannetjies? :lol: Wil dit graag gebruik die volgende keer wanneer die “hoog-op” mense by ons kom braai… :lol:

  3. meermin Says:

    :lol: ekke bly maar ‘n Sharks!!

  4. Bottertjie Says:

    Eish! Dis blerrie goed gedoen, maar sjym, dit lyk seer!

  5. meermin Says:

    Ja Eben waar kan mens so mannetjie dingetjie koop? Sal dit graag wil gebruik as ons die dag worsies braai, ek dink die kinders sal lè soos hulle lag vir hierdie worsie braaier mannetjie!!

Leave a Reply