Foto’s Aflaai

Ek let op as ek van julle blog(ge) besoek, dan is die foto’s groot afgelaai en dan neem dit lank om oop te maak.Ek is GEEN expert nie, maar deel graag die met julle, dit maak alles klein, laai vinnige af en jy kan dit e-pos ook. Okay …. Jy het jou foto geneem en nou is dit op jou rekenaar iewers onder ‘n C drive Volg nou die soos die Leeu loop … stap vir stap!! (gie gie)

  • Gaan na Start

  • Staan op start en REGS klik
  • Gaan na opsie EXPLORE
  • Gaan na waar jy die foto gesave het.
  • Gaan staan weer op die foto
  • REGS klik op foto
  • Gaan na EDIT
  • Nou verskyn die foto iewers ….
  • HEEL BO(!!) is ‘n opssie IMAGE klik daar
  • Onder Stretch/Skrew… klik daar
  • Verander Hor na 30% en Ver na 30%
  • Sal jy die kruisie bo druk om uit te gaan, sal hy jou vra wil jy save, natuurlik sê jy ja anders moet jy die weer doen

Daardie foto krimp lekker en jy kan dit ook per e-pos stuur plaas van 1mg is dit sommer 87m Kliener 

One Response to Foto’s Aflaai

  1. Dag Eben ek kanie so goed Afrikaans skryf nie ek hoop jy is die Eben die ek soek.
    gee vir mij ‘n telefoon nommer dan sal ek jou bel

    groeikies
    “kaasie”

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.