Dar Werk

uit-my-kantoor-van-voor.jpg

Hier is die huis waarin ek gewerk het in Tanzania (Dar-es-Salaam). Dit het ook bekend gestaan as die hoofkantoor.

uit-my-kantoor2.jpg

Uit my kantoor het ek die lieflike uitsig gehad oor die see. Hulle was tans besig met bouery op die voorgrond.

Leave a Reply