Wie wil waar pie-pie

Oom vra apteker vir ‘n kwart sterkte Viagra.
Apteker: ‘n Kwart sal oom nooit ‘n ereksie gee nie!
Oom: Ek’s nie gepla oor ‘n ereksie nie.  Ek wil net nie meer op my skoene pie-pie nie!

1 Responses to Wie wil waar pie-pie

  1. attie sê:

    Ai Eben – laat mt vandag glimlag en ek het dit nodig.

Lewer kommentaar