O jaaa wat het jy vir Valentine gekry?

Die ou groot maat van my is absoluut te slim vir woorde. Om homself en vir jou te beskerm weerhou ek sy naam ( 😆 ). Hy wil ‘n bra koop vir mooi jong vrou’tjie vir Valentine maar weet nie wat se grote om te koop nie. 

 

Die verkoopsdame se “Vat aan my borste, dalk is dit dieselfde grote.”

 

Oumaat antwoord dadelik, “O ja en sy kort nuwe panties ook.”

 

Ai ai ai … ek het darem slim maatjies! :mrgreen:

6 Responses to O jaaa wat het jy vir Valentine gekry?

  1. meermin sê:

    😆 ek het f ol gekry !!

  2. Pixitails sê:

    Ek is eerder dankbaar ek het niks gekry vir valentein nie. My man verjaar ‘n week voor valenteinsdag, en ek het met albei my kinders op 7 Feb swanger geraak, so glo dit of nie, my kinders verjaar onderskeidelik 16 en 17 Oktober!
    Dankie dat ek ‘n stil valenteins gehad het!

  3. Skewebek sê:

    Dit is ek wat nou met ‘n small g-string sit! Hoe ek ookal pas en rek, die dingetjie wil nie om my XL-boude nie!

Lewer kommentaar