Gie gie

Januarie 14, 2009

Wat’s die verskil tussen ‘n goeie sekretaresse en ‘n BAIE goeie sekretaresse?

‘n Goeie sekretaresse sê: “Goeie môre, Meneer!”

‘n Baie goeie sekretaresse sê: “Goeiste, Meneer, dis al môre!”

______________________________________________________________________________

Vrou gaan sien ‘n priester na haar 9de baba.

“Ek weet nie hoekom word ek so gou swanger nie. Dit moet iets in die lug wees”
“Ja” se die priester ” dis jou bene.

_______________________________________________________________________________

Oom wat verkeersman was , kry Alzheimers en gaan ouetehuis toe.
Daar reël hy die verkeer van rystoele en looprame in die gange. Een oggend vergeet hy om sy broek aan te trek, hy stop die tannie in die rystoel.

Toe sy voor hom stop kyk sy so in Meneer vas:  “Ag Vader, moet ons nou vanmore nog in die pypie blaas ook.

_________________________________________________________________________________

“Dr,  ek het infeksie!”
Mev, hoeveel keer het jy seks?  
So een keer maand.
Mev, dit is nie infeksie nie, dis ROES.

____________________________________________________________________________

Seuntjie vra sy ma.
“As binneegtelike kinders deur die ooievaar gebring word waar kom buiteegtelike kinders vandaan?
Ma antwoord:
Rondloper voëls!!!!!!!!!!!
_________________________________________________________________________________

Seuntjie aan ma:
“Ek wil graag ‘n boetie hê vir Kersfees”
Ma : “Daar is te min tyd daarvoor my kind.
Seuntjie: ” Ma ak dan soos Pappa en sit meer manne op die job!!!!!
_________________________________________________________________________________